
Garies Selfsorg, Namaqua West Coast
ONS VÊR VERLATE VLAKTES Doobie Brothers op die radio. ‘n Kronkelpad wat sweepslag deur die voorruit. En my gedagtes wat soos n windswael tussen die Hardeveld se graniet koepels rond swiep. Dis moer lekker om ‘n pad te ry wat jy glad nie ken nie, met verassings om elke draai.






